Nuus

 
  'n Restaurant en Pub - Pig 'n Pony Pub & Grub is nou oop 
  elke Woensdag na Sondag van 10urr tot laat
 
  Bikers is baie welkom by Rus 'n Bietjie, 
  die pub is die Monkeys MC se klubhuis

  Vaaldam Rally is elke jaar by Rus 'n Beitjie gehou.

  Funksies en troue kan by Rus 'n Bietjie georganiseer word.

  'n Beperkte aantal permanente Lede fasiliteite is nog beskikbaar

  Eie staanplek , los jou karavaan by Rus 'n Bietjie Oord en 

  geniet die oord se fasiliteite net wanneer jy wil.

 

 
  A Restaurant and Pub - Pig 'n Pony Pub & Grub is now open 
  every Wednesday to Sunday from 10am til late
 
  Bikers are very welcome at Rus 'n Bietjie, 
  the pub is the Monkeys MC's clubhouse

  Vaaldam Rally is held every year at Rus 'n Bietjie

  Functions and Weddings can be arranged at Rus 'n Bietjie

 A few permanent membership facilities is still available 

  Own Stand/Site, leave your caravan by Rus 'n Bietjie Oord and 

  enjoy the resorts facilities whenever you like.